Mario Draghi
Voorkoms
Mario Draghi (gebore op 3 September 1947) is 'n Italiaanse ekonoom, sentrale bankier en politikus wat van 13 Februarie 2021 tot 22 Oktober 2022 as eerste minister van Italië gedien het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mario Draghi.