Malan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Malan is 'n Franse familienaam wat algemeen onder Afrikaners van Hugenote afkoms voorkom.
Bekende Malans
[wysig | wysig bron]- Avril Malan, Springbokkaptein
- Daniël François Malan, 4de eerste minister van Suid-Afrika
- Magnus Malan, Suid-Afrikaanse soldaat en politikus
- Nico Malan, Suid-Afrikaanse prokureur en politikus
- Rian Malan, Suid-Afrikaanse skrywer en joernalis
- Sailor Malan, Suid-Afrikaanse vlieënier tydens die Tweede Wêreldoorlog
- Wynand Malan, Suid-Afrikaanse regsgeleerde en politikus
- François Stephanus Malan, Suid-Afrikaanse prokureur en politikus
Ander gebruike
[wysig | wysig bron]- Alles Malan, Suid-Afrikaanse televisiereeks
van Malan. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. | Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die