Gaan na inhoud

Lukhanji Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

In Augustus 2016 saamgesmelt met Tsolwana en Inkwanca as Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit

Voormalige Lukhanji
Kaart van Suid-Afrika wat Voormalige Lukhanji in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Chris Hani
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC134
 
Hoofstad Queenstown
Grootste tale Xhosa, Afrikaans, Engels
Area 3 813 km²  
Bevolking 190,723 (2011)

Die Lukhanji Plaaslike Munisipaliteit is 'n voormalige plaaslike munisipaliteit in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Inkwanca en Tsolwana saamgesmelt op 8 Augustus 2016, om die nuwe Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit te vorm.

Nedersettings

[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit:

en ander.