Lophiodontidae
Voorkoms
Lophiodontidae | |
---|---|
Lophiodon sp. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Infraklas: | |
(geen rang): | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | †Lophiodontidae
|
Die Lophiodontidae is 'uitgestorwe familie van die onewehoewiges uit die Eoseen van Europa.
Die bevat die genusse Lophiaspis, Lophiodon, Eolophiodon en Paralophiodon. Hulle was in Europa- wat destyds 'n argipel was, die dominante groot blaarvretende herbivore. [1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ A new genus of Lophiodontidae (Perissodactyla, Mammalia) from the early Eocene of La Borie (Southern France) and the origin of the genus Lophiodon Cuvier, 1822, CélineRobinet, Jean Albert Remy, Yves Laurent, Laure Daniloa.Fabrice Lihoreau Geobios, 48(1), Jan–Feb 2015, bls 25-38
Wikimedia Commons bevat media in verband met Lophiodontidae. |