Lilyan Chauvin
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lilyan Chauvin | |
Geboortenaam | Lilyan Zemoz |
---|---|
Geboorte | 6 Augustus 1925 |
Sterfte | 26 Junie 2008 (op 82) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lilyan Chauvin (6 Augustus 1925 – 26 Junie 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Silent Night, Deadly Night (1984), Predator 2 (1990), Universal Soldier (1992), en Catch Me If You Can (2002).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1958: Lost, Lonely and Vicious
- 1984: Silent Night, Deadly Night
- 1989: Death Doll
- 1990: Predator 2
- 1992: Universal Soldier
- 2002: Catch Me If You Can
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1983: Masquerade
- 1993: Cafe Americain
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: Celebration of Life