Lilienkreuz
Voorkoms
'n Lilienkreuz (Duits) of in Engels, cross fleury of flory, is in die heraldiek 'n kruis wat aan die punte versier is met blomme.[1] Dit bevat gewoonlik die fleur-de-lis en driepasse.[2][3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Newton, William (1846). A Display of Heraldry (in Engels). William Pickering. p. 165. Besoek op 16 Februarie 2020.
- ↑ Gough, Henry (1894). A Glossary of Terms Used in Heraldry (in Engels). J. Parker. p. 267. Besoek op 16 Februarie 2020.
Cross fleury or flory.
- ↑ Berry, William (1828). Encyclopædia Heraldica: Or, Complete Dictionary of Heraldry (in Engels). author. p. 191. Besoek op 16 Februarie 2020.
Cross fleury flory or cross patonce.