Gaan na inhoud

Kiritimati

Koördinate: 1°52′N 157°24′O / 1.867°N 157.400°O / 1.867; 157.400
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kiritimati
Nasa-Satellietbeeld van Kiritimati
Nasa-Satellietbeeld van Kiritimati
Geografie
Ligging Suidoos-Asië
Koördinate 1°52′N 157°24′O / 1.867°N 157.400°O / 1.867; 157.400
Argipel Line-eilande

Oppervlakte 388,39 vk km

Administrasie
Vlag van Kiribati Kiribati

Demografie
Bevolking 6 447

Kiritimati, ook bekend as Kersfeeseiland,[verwysing benodig]is 'n atol in die Stille Oseaan en is deel van die Republiek Kiribati. Die eiland is 232 km (144 myl) noord van die ewenaar, 2 160 km (1 340 myl) suid van Honolulu en 5 360 km (3 330 myl) wes van San Francisco geleë.

Kiritimati val in die UTC+14:00-tydsone en is een van die eerste bewoonde gebiede om die nuwejaar te vier.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die eiland is in 1537 deur die Spaanse ekspedisie van Hernando de Grijalva ontdek. Dit is ook deur James Cook op 24 Desember 1777 besoek.

Groot-Brittanje het in 1957 waterstofbomme hier laat ontplof en Amerika het ook in 1962 hier kerntoetse gedoen.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Daar is vyf hoof nedersettings op die eiland, vier is bevolke een is verlaat; Banana, Tabwakea, Paris, en London, wat langs die hoofpad op die noordpunt van die eiland geleë is, en Poland, wat oorkant die hoofstrandmeer na die Suide is.[1][2]

Tabwakea is verreweg die grootste met 3,537 inwoners. Die tweede grootste nedersetting is die belangrikste nedersetting van Londen.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "20. Kiritimati" (PDF). Office of Te Beretitenti – Republic of Kiribati Island Report Series. 2012. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2016. Besoek op 28 April 2015.
  2. Report on the Kiribati 2015 Census of Population and Housing (Report). 2015. S. 50. 

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]