Kevin Spacey
Kevin Spacey | |
Geboortenaam | Kevin Spacey Fowler |
---|---|
Geboorte | 26 Julie 1959 South Orange, New Jersey (VSA) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger en sanger |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Webwerf | kevinspacey |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kevin Spacey Fowler (gebore op 26 Julie 1959 in South Orange, New Jersey) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger en sanger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Usual Suspects, Seven, L.A. Confidential en American Beauty.
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Spacey is gebore in South Orange, New Jersey. Sy ma Kathleen Ann (née Knutson) was 'n sekretaresse, en sy pa Thomas Geoffrey Fowler, a tegniese skrywer en datakonsultant.[1][2] Hy het 'n ouer broer, Randy Fowler, wat 'n limousine bestuurder en Rod Stewart-nabootser in Boise, Idaho is, en 'n suster, Julie Ann Fowler Keir, 'n kantoorwerker.[3][4]
Seksuele wangedrag bewerings
[wysig | wysig bron]In Oktober 2017 is Spacey beskuldig deur akteur Anthony Rapp van seksuele wangedrag toe Rapp 14-jaar oud was. Kort daarna het talle ander mans beweer dat Spacey hulle seksueel geteister of aangerand het. As gevolg hiervan het Netflix bande met hom gesny, sy film Gore geskuif en hom in die laaste seisoen van House of Cards verwyder. Sy rol in Ridley Scott se rolprent All the Money in the World (2017) is deur die akteur Christopher Plummer oorgeneem. Die volgende jaar verskyn Spacey in Billionaire Boys Club met sy rol onveranderd.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- Heartburn (1986)
- Rocket Gibraltar (1988)
- Working Girl (1988)
- See No Evil, Hear No Evil (1989)
- Dad (1989)
- A Show of Force (1990)
- Henry & June (1990)
- Glengarry Glen Ross (1992)
- Consenting Adults (1992)
- Iron Will (1994)
- The Ref (1994)
- Swimming with Sharks (1994)
- Outbreak (1995)
- The Usual Suspects (1995)
- Se7en (1995)
- A Time to Kill (1996)
- L.A. Confidential (1997)
- Midnight in the Garden of Good and Evil (1997)
- The Negotiator (1998)
- Hurlyburly (1998)
- A Bug's Life (1998, stem)
- It's Tough to Be a Bug (1998, stem)
- American Beauty (1999)
- The Big Kahuna (1999)
- Ordinary Decent Criminal (2000)
- Pay It Forward (2000)
- K-PAX (2001)
- The Shipping News (2001)
- The Tower of Babble (2002)
- Austin Powers in Goldmember (2002) ('n gasrol)
- The United States of Leland (2003)
- The Life of David Gale (2003)
- Beyond The Sea (2004)
- Edison (2005)
- Superman Returns (2006)
- Fred Claus (2007)
- Machine Child (2007, stem)
- 21 (2008)
- Telstar (2008)
- Moon (2009, stem)
- Shrink (2009)
- The Men Who Stare at Goats (2009)
- Father of Invention (2010)
- Casino Jack (2010)
- Horrible Bosses (2011)
- Margin Call (2011)
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- House of Cards (TV-reeks, 2013-2017)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Fischer, Paul (20 Oktober 2001). "The Alien World of Kevin Spacey". FilmMonthly. Chicago, Illinois. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Januarie 2007. Besoek op 2 Junie 2008.
- ↑ Staff writer (1990), Fowler, Kevin Spacey", in Marquis Who's Who, red. (1990). Who's who in the world, 1991–1992 (Volume 10). Wilmette, Illinois: Marquis Who's Who. p. 348. ISBN 9780837911106.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)CS1 maint: postscript (link) - ↑ Feinberg, Ashley (9 April 2015). "Kevin Spacey's Brother Is a Limo-Driving Rod Stewart Impersonator in Boise". Gawker (in Engels). Los Angeles, California: Gawker Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2019. Besoek op 30 Oktober 2017.
- ↑ Zach, Kyle (September 27, 2015). Meet Randy Fowler, Boise's Rod Stewart-impersonating, limo-driving brother of Kevin Spacey. The McClatchy Company. URL besoek op November 3, 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kevin Spacey.