Kaapse Appelliefie
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kaapse Appelliefie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Physalis
|
Spesie: | P. peruviana
|
Binomiale naam | |
Physalis peruviana | |
Sinonieme | |
|
Die Kaapse Appelliefie (Physalis peruviana) is 'n plant wat afkomstig is vanaf Suid-Amerika. Dit is nie 'n egte appelliefie nie maar 'n gewilde bessie wat gebruik word vir inlê en preservering. Dit behoort aan die Solanaceae-familie. In Engels staan dit bekend as die Cape gooseberry.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.
- https://www.itis.gov/servlet/SingleRpt/SingleRpt#null
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kaapse Appelliefie.