Julie Claire
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julie Claire | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julie Claire (gebore 31 Mei 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Web Therapy (2011), Scandal (2012), Devious Maids (2013), en Bloodline (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Jam
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: Web Therapy
- 2011: Web Therapy
- 2012: Scandal
- 2013: Devious Maids
- 2015: Bloodline