Julia Ling
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julia Ling | |
Geboortenaam | Xiao Wei Lin 林小微 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julia Ling (gebore 14 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Chuck (2007), Chuck: Meet the Nerd Herders (2008), en Tactical Girl (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- Justice Angel
- Shaolin Wing-Chun: The New Beginning
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: Chuck
- 2008: Chuck: Meet the Nerd Herders
- 2008: Buy More
- 2016: Tactical Girl
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Educating Lewis