Joris Ivens
Voorkoms
Joris Ivens | |
Joris Ivens, omstreeks 1971
| |
Geboortenaam | Georg Henri Anton Ivens |
---|---|
Geboorte | Nijmegen, Nederland | 18 November 1898
Sterfte | 28 Junie 1989 (op 90) Parys, Frankryk |
Eggenoot | Marceline Loridan-Ivens |
Beroep(e) | Rolprentvervaardiger/regisseur |
Georg Henri Anton "Joris" Ivens (18 November 1898 – 28 Junie 1989) was 'n Nederlandse dokumentêre rolprentvervaardiger. Van die noemenswaardige rolprente wat hy die regisseur of mede-regisseur was, is A Tale of the Wind, The Spanish Earth, Rain, ... A Valparaiso, Misère au Borinage, 17th Parallel: Vietnam in War, The Seine Meets Paris, Far from Vietnam, Pour le Mistral en How Yukong Moved the Mountains.