John Kerr (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Kerr | |
Geboorte | 15 November 1931 |
---|---|
Sterfte | 2 Februarie 2013 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Kerr (15 November 1931 – 2 Februarie 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tea and Sympathy (1956), South Pacific (1958), en Pit and the Pendulum (1961), en in die televisiereeks The Streets of San Francisco (1972).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1956: Tea and Sympathy
- 1956: Gaby
- 1957: The Vintage
- 1958: South Pacific
- 1960: The Crowded Sky
- 1960: Girl of the Night
- 1961: Pit and the Pendulum
- 2011: Culver City, the Reel Hollywood
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1963: Arrest and Trial
- 1972: The Streets of San Francisco
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1953: Horace Mann's Miracle
- 1956: The Corn Is Green