Jesse Vint
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jesse Vint | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jesse Vint is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Little Big Man (1970), Silent Running (1972), en Chinatown (1974).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1970: Little Big Man
- 1972: Silent Running
- 1973: Pigs
- 1974: Chinatown
- 1976: Bobbie Jo and the Outlaw
- 1977: Black Oak Conspiracy
- 1979: Hometown U.S.A.
- 1982: Forbidden World
- 1989: Merchants of War
- 1989: Another Chance
- 2011: Sister Mary's Angel
- 2014: Gloria Jesus
- 2017: Bring Me the Head of Trapper Flint
Video's
[wysig | wysig bron]- 2000: Macon County Line: 25 Years Down the Road
- 2003: The Killer Within Me
- 2010: The Making of 'Forbidden World'