Jennifer Lafleur
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jennifer Lafleur | |
![]() | |
Geboorte | 8 September 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jennifer Lafleur (gebore 8 September 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Do-Deca-Pentathlon (2012) en in die televisiereekse Billions (2016), Room 104 (2017), en Big Little Lies (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: The Do-Deca-Pentathlon
- 2014: The Midnight Swim
- 2015: The Middle Distance
- 2016: No Light and No Land Anywhere
- 2016: Mad
- 2017: 6 Dynamic Laws for Success (in Life, Love & Money)
- 2017: Limerence
- 2018: Back at the Staircase
- Take Back the Night
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2014: Wedlock
- 2016: Billions
- 2017: Room 104
- 2017: Big Little Lies
- 2017: Lost & Found