iZingolweni
Voorkoms
Izingolweni | |
---|---|
Koördinate: 30°46′30″S 30°7′37″O / 30.77500°S 30.12694°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | Ezingoleni |
Stigting | 1870 |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,43 km2 (2,48 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 294 |
• Digtheid | 823/km2 (2 130/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Swart mense | 100.0% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 97.7% |
• Ander | 2.3% |
Skakelkode | 039 |
iZingolweni is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê langs die N2 nasionale pad in die verresuide van die provinsie. Die dorp is in die 1870's gestig as 'n polisie- en administrasiepos. Die naam is van Zoeloe-oorsprong en beteken glo "plek met baie vlak gate".
LW: Die dorpie moet nie verwar word met Zingolweni wat 'n rivier is in die verrenoorde van KwaZulu-Natal nie.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Izingolweni". Sensus 2011.
- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.