Gaan na inhoud

Hyun Jung-hwa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie is 'n Koreaanse naam, die van is Hyun.

Hyun Jung-hwa (Hangul: 현정화; Hanja: 玄 静 和; gebore 6 Oktober 1969 in Busan, Suid-Korea) is 'n uitgetrede vroue-tafeltennisspeler van Suid-Korea wat aan die Olimpiese Somerspeles van 1988 en 1992 deelgeneem het.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "HYUN Jung Hwa (KOR)". ITTF. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2012. Besoek op 14 Oktober 2012.