Henry Adams (dierkunde)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Henry Adams (1813–1877) was 'n Engelse natuurkundige en konkoloog. Saam met sy broer Arthur Adams, ook 'n bekende konkoloog, het hy "The genera of recent Mollusca: arranged according to their organization three volumes" in 1858 geskryf.