Hedmark
Voorkoms
Hedmark is 'n Noorse provinsie (fylke) wat in die noorde aan Sør-Trøndelag, Oppland in die weste en Akershus in die suide grens. In die ooste grens Hedmark aan Värmland en Dalarna (Swede). Die administratiewe sentrum van Hedmark is Hamar.
Provinsies van Noorweë | |
---|---|
Vorige provinsies | |
Ander dele van die land |