Gaan na inhoud

Han Kang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Han Kang

Han Kang (gebore 27 November 1970 in Gwangju) is 'n Suid-Koreaanse skrywer.[1] In 2024 het sy die Nobelprys vir Letterkunde gewen.

Lewensloop

[wysig | wysig bron]

Han Kang is die dogter van die romanskrywer Han Seung-won en kind van 'n skrywersgesin; haar broers is ook skrywers.[2][3] Sy het Koreaanse letterkunde aan die Yonsei-universiteit in Seoul gestudeer.[1][4] Sy het die Yi Sang-literêre prys, die Today's Young Artist-toekenning en die Koreaanse Literatuurroman-toekenning gewen.[1] In 2016 het sy saam met die vertaler Deborah Smith die Internasionale Booker-prys vir fiksie vir The Vegetarian gewen.[5] Sy was die eerste Koreaan wat vir die toekenning genomineer is.[6] In 2024 het sy die Nobelprys vir Letterkunde gewen vir "haar intense poëtiese prosa, waarin sy historiese traumas konfronteer en die broosheid van menslike lewe blootlê."[7]

Werke

[wysig | wysig bron]

Han Kang het haar literêre loopbaan as digter begin. Sy het later bekend geword as 'n romanskrywer. Haar debuutroman is in 1995 in Suid-Korea gepubliseer.[8] Sy het sewe romans in Suid-Korea gepubliseer en haar romans is onder andere in Nederlands, Engels, Frans, Arabies en Spaans vertaal.[9]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 "Han Kang bij Singeluitgerijen". Besoek op 31 Julie 2021. {{cite web}}: Onbekende parameter |archiefdatum= geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter |archiefurl= geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter |uitgever= geïgnoreer (hulp)
  2. Jiayang Fan (8 Januarie 2018). "Han Kang and the complexity of translation". The New York Times (in Engels). Besoek op 1 Augustus 2021. {{cite web}}: Onbekende parameter |archiefdatum= geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter |archiefurl= geïgnoreer (hulp)
  3. Casper van de Veen (17 November 2017). "Ik probeer een mens te zijn - interview met Han Kang". NRC Handelsblad. Besoek op 1 augustus 2021. {{cite web}}: Gaan datum na in: |bezochtdatum= (hulp); Onbekende parameter |archiefdatum= geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter |archiefurl= geïgnoreer (hulp)
  4. Hannah Kuipers (1 Junie 2018). "Han Kang op vrouwenbibliotheek.nl". Besoek op 2 Augustus 2021. {{cite web}}: Onbekende parameter |archiefdatum= geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter |archiefurl= geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter |uitgever= geïgnoreer (hulp)
  5. "The bookerprize oficial website". Booker Prize (in Engels). Besoek op 1 augustus 2021. {{cite web}}: Gaan datum na in: |bezochtdatum= (hulp); Onbekende parameter |archiefdatum= geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter |archiefurl= geïgnoreer (hulp)
  6. Seo Hee Im. "Sex, violence and The Vegetarian: the brutality of Han Kang's Booker winner" (in Engels). Besoek op 1 Augustus 2021. {{cite web}}: Eksterne skakel in |archiefurl= (hulp); Text "werk The Guardian]]" ignored (hulp)
  7. "The Nobel Prize in Literature 2024". NobelPrize.org (in Engels (VSA)). Besoek op 10 Oktober 2024.
  8. Cho, Kang-sok, Korean Literature Now|, Eyes that Pierce into the Hinterland of Life Novelist Han Kang, Besoekdatum, 5 Augustus 2021, https://koreanliteraturenow.com/interviews/eyes-pierce-hinterland-life-novelist-han-kang%7Cargiefdatum=2019-09-22, argief https://web.archive.org/web/20190922125730/https://koreanliteraturenow.com/interviews/eyes-pierce-hinterland-life-novelist-han-kang
  9. "Novel". Han-kang.net (in Engels). Besoek op 2 Augustus 2021. {{cite web}}: Onbekende parameter |archiefdatum= geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter |archiefurl= geïgnoreer (hulp)