Garret Dillahunt
Voorkoms
Garret Dillahunt | |
Geboortenaam | Garret Dillahunt |
---|---|
Geboorte | 24 November 1964 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Garret Dillahunt (gebore 24 November 1964) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente No Country for Old Men (2007) en 12 Years a Slave (2013), en in die televisiereekse Deadwood (2004) en Raising Hope (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: The Believer
- 2007: No Country for Old Men
- 2009: The Last House on the Left
- 2010: Burning Bright
- 2010: Winter's Bone
- 2010: Oliver Sherman
- 2010: Amigo
- 2012: Any Day Now
- 2013: 12 Years a Slave
- 2013: Houston
- 2014: The Scribbler
- 2014: Against the Sun
- 2014: Just Before I Go
- 2015: Beast
- 2016: Come and Find Me
- 2017: Wheelman
- 2018: Benched
- 2018: Braven
- 2019: Supreme Ruler
- 2019: Sergio
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2001: Leap Years
- 2003: A Minute with Stan Hooper
- 2004: Deadwood
- 2006: The Book of Daniel
- 2008: Terminator: The Sarah Connor Chronicles
- 2010: Raising Hope
- 2012: The Mindy Project
- 2013: Paloma
- 2014: Hand of God
- 2017: The Guest Book
- 2017: Arkansas Traveler
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Mr. Ed
- 2012: TalhotBlond
- 2017: Monsters of God
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: Blood and Metal
- 2009: Choreographing Chaos
- 2009: Motivations
- 2009: War Stories