Fort-de-France
Voorkoms
Fort-de-France | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Gebied | Martinique |
Koördinate | 14°36′N 61°05′W / 14.600°N 61.083°W |
Stigting | 1639 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 44,21 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0-1 070 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 89 890 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 033/vk km |
Tydsone | UTC -4 |
- Somertyd | UTC -4 |
Burgemeester | Raymond Saint-Louis-Augustin |
Amptelike webwerf | fortdefrance.fr |
Fort-de-France is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Martinique, 'n Franse oorsese grondgebied in die Karibiese See. Die stad het 'n bevolking van 89 890 in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 44,21 km².