Euchroïet
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Euchroïet | |
---|---|
Formule | Cu2AsO4OH·3H2O |
Kleur | Groen tot smaraggroen |
Glans | Glasagtig |
Hardheid | 3½-4 (Mohs) |
Kristalsisteem | Ortorombies |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Euchroïet is 'n gehidreerde koper arsenaat hidroksied mineraal met formule: Cu2AsO4OH·3H2O. Dit is 'n glasagtige groen tot smaraggroen mineraal wat in die ortorombiese stelsel kristalliseer. Dit het 'n Mohs hardheid van 3,5 – 4,0 en 'n relatiewe digtheid van 3,39 – 3,45. Dit is die eerste keer in 1823 in Ľubietová, Slowakye, beskryf.