Eleanor Roosevelt
Voorkoms
Eleanor Roosevelt | |
Eleanor Roosevelt in 1933 | |
1ste voorsitter van die Presidensiële Kommissie oor die Status van Vroue
| |
Ampstermyn 20 Januarie 1961 – 7 November 1962 | |
President | John F. Kennedy |
---|---|
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Esther Peterson |
1ste Amerikaanse verteenwoordiger aan die Verenigde Nasies se kommissie vir menseregte
| |
Ampstermyn 1947 – 1953 | |
President | Harry S. Truman |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Mary Pillsbury Lord |
1ste voorsitter van die Verenigde Nasies se Kommissie vir Menseregte
| |
Ampstermyn 1946 – 1952 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Charles Malik |
Eerste Dame van die Verenigde State
| |
Ampstermyn 4 Maart 1933 – 12 April 1945 | |
President | Franklin D. Roosevelt |
Voorafgegaan deur | Lou Henry Hoover |
Opgevolg deur | Bess Truman |
Eerste Dame van New York
| |
Ampstermyn 1 Januarie 1929 – 31 Desember 1932 | |
Voorafgegaan deur | Catherine Dunn |
Opgevolg deur | Edith Altschul |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Anna Eleanor Roosevelt 11 Oktober 1884 New York Stad, New York |
Sterf | 7 November 1962 (op 78) New York Stad, New York |
Politieke party | Demokraat |
Eggenoot/-note | Franklin D. Roosevelt (1905–1945) |
Kind(ers) | Anna, James, Franklin, Elliott, Franklin Delano Jr., John |
Religie | Episkopalianisme |
Handtekening |
Anna Eleanor Roosevelt (11 Oktober 1884 – 7 November 1962) was 'n Amerikaanse politikus, diplomaat en aktivis. Sy was ook die eggenote van Franklin D. Roosevelt, die President van die Verenigde State. Sy is die Eerste Dame wat nog die langste in die rol gedien het as gevolg van haar man se vier termyne as president. Sy was ook Amerika se afgevaardigde na die Verenigde Nasies van 1945 tot 1952.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eleanor Roosevelt.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |