Gaan na inhoud

Djambi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Djambi
Djambi


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Jambi
 Oppervlakte:  
 - Totaal 205,38 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 460.427
 - Bevolkingsdigtheid 2.245/vk km
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Amptelike webwerf http://www.kotajambi.go.id/

Djambi is 'n stad en lê in die provinsie Djambi in Indonesië op die Sumatra- eiland. Djambi is die provinsiale hoofstad.

Buurte

[wysig | wysig bron]

Die stad het 8 buurte/administratiewe distrikte:

  • Danau Teluk
  • Djambi Selatan
  • Djambi Timur
  • Jelutung
  • Kota Baru
  • Pasar Djambi
  • Pelayangan
  • Telanaipura

Vervoer

[wysig | wysig bron]

Die stad het 'n lughawe Sultan Thaha Syaifuddin

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  • Jambi. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.