Dieprivier
Voorkoms
Dieprivier | |
---|---|
Koördinate: 34°2′3″S 18°27′51″O / 34.03417°S 18.46417°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,75 km2 (0,29 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 515[1] |
• Digtheid | 3 400/km2 (9 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Dieprivier is 'n voorstad in Kaapstad, genoem na die Dieprivier wat deur die gebied vloei. Die voorstad grens aan Heathfield in die suide en aan Plumstead in die noorde. Dieprivier se spoorweghalte is op die hooflyn van Kaapstad na Simonstad geleë.
Volgens die 2011-sensus het Dieprivier 'n bevolking van 2 515 gehad.[1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Subplek Dieprivier Sensus 2011