Christine Taylor
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christine Taylor | |
Geboortenaam | Christine Joan Taylor |
---|---|
Geboorte | 30 Julie 1971 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christine Taylor (gebore 30 Julie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Very Brady Sequel (1996), The Wedding Singer (1998), Zoolander (2001), en Dodgeball: A True Underdog Story (2004).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Showdown
- 1995: The Brady Bunch Movie
- 1996: A Very Brady Sequel
- 1997: Campfire Tales
- 1998: The Wedding Singer
- 1998: Denial
- 1999: Kiss Toledo Goodbye
- 2000: Desperate But Not Serious
- 2001: Zoolander
- 2004: Dodgeball: A True Underdog Story
- 2006: Room 6
- 2007: Dedication
- 2007: Kabluey
- 2019: Friendsgiving
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1989: Hey Dude
- 1996: Party Girl
- 1997: Rewind
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Here Come the Munsters
- 1996: To the Ends of Time
- 2001: True Love
- 2003: Harry's Girl
- 2007: Untitled Christine Taylor Project
- 2010: Farewell Mr. Kringle
- 2011: Rip City
- 2015: Sharing
- 2016: Zoolander: Super Model
Video's
[wysig | wysig bron]- 1998: Overnight Delivery
- 2004: DodgeBall Boot Camp: Training for 'DodgeBall'
- 2017: Play Dodgeball with Ben Stiller