Gaan na inhoud

Centre de Données astronomiques de Strasbourg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Centre de Données astronomiques de Strasbourg (CDS; Afrikaanse vertaling: Straatsburgse Sterrekundige Datasentrum) is ’n datasentrum wat sterrekundige inligting versamel en versprei. Dit is in 1972 gestig onder die naam Centre de Données Stellaires. Die aanlyn dienste wat die CDS tans bied, is:

  • SIMBAD, ’n databasis van sterrekundige voorwerpe.
  • VizieR, ’n sterrekundige katalogusdiens.
  • Aladin, ’n interaktiewe ruimte-atlas.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Genova, F. (2000). "CDS-inligtingsentrum, 'n aanlyn diens". Astronomy and Astrophysics Supplement. 143: 1–7. Bibcode:2000A&AS..143....1G. doi:10.1051/aas:2000333.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]