Cannes-rolprentfees 1981
Voorkoms
Cannes-rolprentfees 1981
| ||
Datum | 13-27 Mei 1981 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 15 (In Kompetisie) 14 (Un Certain Regard) 13 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Afsluitingsfliek | Honeysuckle Rose | |
Palme d'Or | Man of Iron (Człowiek z żelaza) |
Die 34ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-27 Mei 1981 gehou. Die Franse regisseur en draaiboekskrywer Jacques Deray was die voorsitter van die jurie. Altesaam 42 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Die Poolse rolprent Man of Iron (Człowiek z żelaza) van die regisseur Andrzej Wajda het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is afgesluit met Honeysuckle Rose van die regisseur Jerry Schatzberg.[3]
Belangrikste fliekpryse
[wysig | wysig bron]Prys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Man of Iron (Człowiek z żelaza) | Andrzej Wajda | Pole |
Grand Prix | Light Years Away (Les Années lumière) | Alain Tanner | Switserland |
Caméra d'Or | Desperado City | Vadim Glowna | Wes-Duitsland |
Kortfilm-Palme d'Or | Moto Perpetuo | Béla Vajda | Hongarye |
Beste kunsbydrae | Excalibur | John Boorman | Brittanje |
Ander pryse
[wysig | wysig bron]Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste draaiboek | István Szabó | Mephisto | Hongarye |
Beste akteur | Ugo Tognazzi | Tragedy of a Ridiculous Man (La tragedia di un uomo ridicolo) | Italië |
Beste aktrise | Isabelle Adjani |
Quartet, Possession | Brittanje, Frankryk |
Tegniese Grand Prix | (klankgehalte) | Les Uns et les Autres | Frankryk |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "1981 - National Heritage" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Awards 1981 : All Awards". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "The closing films at Cannes" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2014. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia