Gaan na inhoud

Blousuur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

Naam Blousuur 
IUSTC-naam Waterstofsianied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule HCN
Molêre massa 27 [g/mol]
CAS-nommer 74-90-8[1]  
Voorkoms Kleurlose gas, ligblou vloeistof  
Reuk Bittere amandelreuk  
Reukdrempel 2-10 dpm[1]
Fasegedrag
Smeltpunt -13,3 °C[1]
Kookpunt 26 °C[1]
Digtheid 0,94 (rel lug)[1]
Oplosbaarheid Oplosbaar in water[1] 
Henry se konstante 10 [L/mol.atm] 5000 [K][2]

Suur-basis eienskappe

pKa 9,2

Veiligheid

Flitspunt -18 °C[1] 
Selfontbrandingspunt 538 °C[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Blousuur of waterstofsianied is 'n chemiese verbinding met formule HCN. Sy soute heet sianiede en die suur behoort tot die pseudohalogeenfamilie en kan gesien word as die suur van sianogeen.

Gebruik

[wysig | wysig bron]

Blousuur is baie giftig en word gebruik as insek- en knaagdierdoder. Dit word ook gebruik om sintetiese vesels en kleurstowwe te vervaardig.[1]

Gevare

[wysig | wysig bron]

In aanwesigheid van amines, hidroksiede asetaldehide of metaalsianiede of bo 184 °C kan die stof eksplosief polimeriseer.

Inaseming kan by 'n konsentrasie van 270 dpm dodelik wees.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 1,8 "MSDS New Jersey dept. Health" (PDF) (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2017.
  2. Sander.