Baddeleyiet
Baddeleyiet | |
---|---|
Formule | ZrO2 |
Onsuiwerhede | Cd, Fe, Hf, Si, Ti[1] |
Nickel-Strunz (10) | 4.DE.35 |
Kleur | kleurloos tot geel, groen rooierig bruin tot ysterswart |
Streep | wit tot bruinerig wit |
Glans | vetagtig, glasagtig |
Hardheid | 6,5 (Mohs) |
Digtheid | 5,83 (300K), 6,10 (1400K), 6,09(2641K) |
Dubbelbreking | tweeassig (-) |
Kristallografie | |
Fase | T<1400K |
Ruimtegroep | P2₁/c |
Strukturbericht-kode | C43 |
Eenheidsel | a = 5.1454, b = 5.2075, c = 5.3107, α = 99.23° |
Fase | T= 1400–2641 K[2] |
Ruimtegroep | P4₂/mnm |
Strukturbericht-kode | C4 |
Eenheidsel | a = 5.094, c = 5.27 |
Fase | T>2641K |
Ruimtegroep | Fm3m |
Strukturbericht-kode | C1 |
Eenheidsel | a = 5.065 |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Baddeleyiet is 'n mineraal met die formule ZrO2. Dit is die monokliniese laetemperatuurvorm van sirkonia. Teen 1400K gaan dit oor in 'n tetragonale vorm met die rutiel-struktuur wat 'n 7,5% hoër digtheid het. By 2641K word dit kubies met 'n fluoriet-stuktuur en by 2963K smelt dit.
Kristalstruktuur
[wysig | wysig bron]Die kristalstruktuur van baddeleyiet is monoklien. Die sirkoniumatome het 'n negevoudige omringing deur suurstofatome. Dit is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se C43-struktuur. By hoër temperature gaan dit oor in die C4-(rutiel) en C1-(fluoriet)-strukture, wat 'n agtvoudige omringing van die sirkoonatome besit. Kubiese sirkonia kan ook sinteties vervaardig word en word as kuns-diamante gebruik. Dit is harder as die monokliene vorm (8 -8,5 (Mohs)).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "mindat 480" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2020.
- ↑ "globalsino" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2018. Besoek op 6 Junie 2017.