Arthur Byron
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Arthur Byron | |
Geboortenaam | Arthur William Byron |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1932–1937 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Arthur Byron (3 April 1872 – 17 Julie 1943) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Mummy (1932), 20,000 Years in Sing Sing (1932), Marie Galante (1934), en The Whole Town's Talking (1935).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1932: The Mummy
- 1932: 20,000 Years in Sing Sing
- 1932: Fast Life
- 1933: College Coach
- 1933: Gabriel Over the White House
- 1933: The Mayor of Hell
- 1933: The Silk Express
- 1933: Tonight Is Ours
- 1934: Marie Galante
- 1934: The Notorious Sophie Lang
- 1934: The President Vanishes
- 1934: That's Gratitude
- 1934: Two Alone
- 1935: The Whole Town's Talking
- 1935: Oil for the Lamps of China
- 1936: The Prisoner of Shark Island