Gaan na inhoud

Arena Fonte Nova

Koördinate: 12°58′43″S 38°30′15″W / 12.97861°S 38.50417°W / -12.97861; -38.50417
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Arena Fonte Nova
Bynaam Fonte Nova
Ligging Salvador da Bahia, Brasilië
Koördinate 12°58′43″S 38°30′15″W / 12.97861°S 38.50417°W / -12.97861; -38.50417
Eienaar Bahia-regering
Kapasiteit 51 708[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 2010–2013
Geopen 7 April 2013[2]
Boukoste R$591 070 000
VS$267 miljoen
195 miljoen
Argitek Marc Duwe en Claas Schulitz
Huurders

Itaipava Arena Fonte Nova,[3] ook bekend as Complexo Esportivo Cultural Professor Octávio Mangabeira, is 'n sokkerstadion in Salvador da Bahia, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019.[4] Die stadion het 'n kapasiteit van 51 708.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Wedstryde

[wysig | wysig bron]

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
20 Junie 2013 19:00 (BRT) Vlag van Nigerië Nigerië 1–2 Vlag van Uruguay Uruguay Groep B 26 769
22 Junie 2013 16:00 (BRT) Vlag van Italië Italië 2–4 Vlag van Brasilië Brasilië Groep A 48 874
30 Junie 2013 13:00 (BRT) Vlag van Uruguay Uruguay 2–2 e.t. (2–3 n.S.) Vlag van Italië Italië Klein finale 43 382

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
13 Junie 2014 16:00 (BRT) Vlag van Spanje Spanje 1–5 Vlag van Nederland Nederland Groep B 48 173
16 Junie 2014 13:00 (BRT) Vlag van Duitsland Duitsland 4–0 Vlag van Portugal Portugal Groep G 51 081
20 Junie 2014 16:00 (BRT) Vlag van Switserland Switserland 2–5 Vlag van Frankryk Frankryk Groep E 51 003
25 Junie 2014 13:00 (BRT) Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina 3–1 Vlag van Iran Iran Groep F 48 011
1 Julie 2014 17:00 (BRT) Vlag van België België 2–1 (e.t.) Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Agste eindronde 51 227
5 Julie 2014 17:00 (BRT) Vlag van Nederland Nederland 0–0 (e.t.) (4–3 n.S.) Vlag van Costa Rica Costa Rica Kwarteindstryd 51 179

Olimpiese Somerspele 2016

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
4 Augustus 2016 17:00 (BRT) Vlag van Meksiko Meksiko 2–2 Vlag van Duitsland Duitsland Groep C (mans) 16 500
4 Augustus 2016 20:00 (BRT) Vlag van Fidji Fidji 0–8 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Groep C (mans) 16 000
7 Augustus 2016 13:00 (BRT) Vlag van Fidji Fidji 1–5 Vlag van Meksiko Meksiko Groep C (mans) 11 200
7 Augustus 2016 16:00 (BRT) Vlag van Duitsland Duitsland 3–3 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Groep C (mans) 17 121
9 Augustus 2016 16:00 (BRT) Vlag van Australië Australië 6–1 Vlag van Zimbabwe Zimbabwe Groep F (vroue) 5 115
9 Augustus 2016 19:00 (BRT) Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 0–3 Vlag van Frankryk Frankryk Groep G (vroue) 7 350
10 Augustus 2016 19:00 (BRT) Vlag van Japan Japan 1–0 Vlag van Swede Swede Groep B (mans) 17 821
10 Augustus 2016 22:00 (BRT) Vlag van Denemarke Denemarke 0–4 Vlag van Brasilië Brasilië Groep A (mans) 41 067
12 Augustus 2016 16:00 (BRT) Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 0–1 Vlag van Duitsland Duitsland Kwarteindrondte (vroue) 9 642
13 Augustus 2016 16:00 (BRT) Vlag van Nigerië Nigerië 2–0 Vlag van Denemarke Denemarke Kwarteindrondte (mans) 30 307

Copa América 2019

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
15 Junie 2019 19:00 (BRT) Vlag van Argentinië Argentinië 0–2 Vlag van Colombia Colombia Groep B 35 572
18 Junie 2019 21:30 (BRT) Vlag van Brasilië Brasilië 0–0 Vlag van Venezuela Venezuela Groep A 42 587
21 Junie 2019 20:00 (BRT) Vlag van Ecuador Ecuador 1–2 Vlag van Chili Chili Groep C 14 727
23 Junie 2019 16:00 (BRT) Vlag van Colombia Colombia 1–0 Vlag van Paraguay Paraguay Groep B 13 903
29 Junie 2019 16:00 (BRT) Vlag van Uruguay Uruguay 0–0 (4–5 n.S.) Vlag van Peru Peru Kwarteindrondte 21 180

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) fifa.com – Arena Fonte Nova, Salvador Geargiveer 22 Oktober 2013 op Wayback Machine
  2. (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/itaipava-arena-fonte-nova/
  3. (pt) "Arena Fonte Nova". Secopa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2010. Besoek op 28 Junie 2011.
  4. (pt) "Brasil apresenta proposta da Copa de 2014". Gazeta On Line. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2008. Besoek op 7 Oktober 2007.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]