Apteek
Voorkoms
'n Apteek is 'n kleinhandel winkel wat onder andere voorskrifmedisyne verskaf. In die apteek hou 'n apteker toesig oor die resepteer van mediese voorskrifte en is beskikbaar om advies te gee oor voorskrifmedisyne, asook die aanbod van selfsorgmedikasie. 'n Tipiese kleinhandelapteek is in die kommersiële omgewing van 'n gemeenskap. Sedert die jare 1980 het daar in Suid-Afrika die sg. posapteke ontstaan, wat pasiënte se medikasie direk per koerier laat aflewer.
Ondersteuningspersoneel
[wysig | wysig bron]Om aptekers te help om uitgebreide rolle te vervul, is dit algemeen vir hulle om as deel van 'n span saam te werk wat apteektegnici, resepteer- en toonbankassistente kan insluit.[1]
Galery
[wysig | wysig bron]-
'n Apteek in 'n ou gebou.
-
'n Apteek van die Walgreens-kettinggroep in Massachusetts, Verenigde State
-
'n Apteek in Finland
-
'n Apteek in Noorweë wat deel is van 'n winkelsentrum
-
Binnekant van 'n apteek in Ethiopië
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "About Community Pharmacy". Pharmaceutical Services Negotiating Committee. Besoek op 8 Julie 2014.