American Beauty
Voorkoms
American Beauty | |
---|---|
Regisseur | Sam Mendes |
Produksieleier | Bruce Cohen Dan Jinks |
Draaiboek | Alan Ball |
Met | |
Musiek deur | Thomas Newman |
Kinematografie | Conrad L. Hall |
Redigeerder | Tariq Anwar Christopher Greenbury |
Ateljee | Jinks/Cohen Company |
Verspreider | DreamWorks Pictures |
Uitgereik | 8 September 1999 |
Speeltyd | 122 min |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels |
IMDb-profiel |
American Beauty is 'n Amerikaanse rolprent uit 1999 wat geregisseer is deur Sam Mendes.[1] Die rolprent het 5 Oscars gewen tydens die 72ste Oscar-toekenningsaand.[2]
Hoofrolspelers
[wysig | wysig bron]- Kevin Spacey
- Annette Bening
- Thora Birch
- Allison Janney
- Peter Gallagher
- Mena Suvari
- Wes Bentley
- Chris Cooper
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie American Beauty.
- Wikiquote het aanhalings deur American Beauty.
- American Beauty op IMDb