Alpha Antliae
Voorkoms
Alpha Antliae
| ||||
Die ligging van Alpha Antliae aan die bopunt van die groen driehoek. | ||||
Sterrebeeld | Lugpomp | |||
Spektraaltipe | K4 III[1] | |||
Soort | Reusester | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 10h 27m 09.10313s[2] | |||
Deklinasie | −31° 04′ 03.9830″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 4,25[3] (4,22 tot 4,29[4]) | |||
Absolute magnitude (M) | −0,97[5] | |||
B-V-kleurindeks | +1,45[6] | |||
U-B-kleurindeks | +1,63[6] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 2,2[7] | |||
Radius (R☉) | 41[2] | |||
Ligsterkte (L☉) | 412[2] | |||
Temperatuur (K) | 4 070[2] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,39[8] | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | Na verwagting | |||
Ander name | ||||
α Ant, Alpha Antliae, Alpha Ant, 2MASS J10270911-3104039, CD−30 8465, CPC 17 5084, CPD−30 3121, HD 90610, HIP 51172, HR 4104, NSV 4862, PPM 287713, SAO 201405 | ||||
|
Alpha Antliae (ook α Antliae of α Ant genoem) is die helderste ster in die sterrebeeld Lugpomp (Antlia), maar het nie ’n gewone naam nie.[9] Dit is sowat 320 ligjare van die Sonnestelsel af en is ’n K-tipe reusester met ’n skynbare magnitude van 4,25. Dit het ’n massa van 2,2 sonmassas en het uitgesit tot 41 keer die sonradius. Dit het net 41% van die metale van die Son (elemente benewens waterstof en helium).
α Ant se helderheid wissel na in 1879 berig is tussen ’n magnitude van 4,22 en 4,29, maar dit is nog nie in die moderne tyd bevestig nie.[4] Sy evolusiestatus is nie duidelik nie, maar dit val na verwagting in die asimptotiese reusetak, met ’n onaktiewe koolstofkern.[7]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Houk, Nancy (1983). Michigan catalogue of two-dimensional spectral types for the HD stars. Michigan Spectral Survey. Vol. 3. University of Michigan. Besoek op 22 Oktober 2009.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 Brown, A.G.A.; et al. (Gaia collaboration) (Augustus 2018). "Gaia Data Release 2: Summary of the contents and survey properties". Astronomy & Astrophysics. 616. A1. arXiv:1804.09365. Bibcode:2018A&A...616A...1G. doi:10.1051/0004-6361/201833051.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|displayauthors=
geïgnoreer (hulp) - ↑ Hoffleit, Dorrit; Jaschek, Carlos (1991). The Bright star catalogue. Bibcode:1991bsc..book.....H.
{{cite book}}
:|journal=
ignored (hulp) - ↑ 4,0 4,1 NSV 4862, database entry, New Catalogue of Suspected Variable Stars, the improved version, Sternberg Astronomical Institute, Moskou, Rusland. Besoek op 3 Oktober 2008.
- ↑ Cardini, D. (Januarie 2005), "Mg II chromospheric radiative loss rates in cool active and quiet stars", Astronomy and Astrophysics 430: 303–311, doi:10.1051/0004-6361:20041440, Bibcode: 2005A&A...430..303C.
- ↑ 6,0 6,1 Hoffleit, D.; Warren jr., W. H. "HR 4104". The Bright Star Catalogue (5de hersiene uitg.). Centre de Données astronomiques de Strasbourg. Besoek op 3 Oktober 2008.
- ↑ 7,0 7,1 Alpha Antliae, Stars, Jim Kaler. Besoek op 3 Oktober 2008.
- ↑ McWilliam, Andrew (Desember 1990). "High-resolution spectroscopic survey of 671 GK giants. I - Stellar atmosphere parameters and abundances". Astrophysical Journal Supplement Series. 74: 1075–1128. Bibcode:1990ApJS...74.1075M. doi:10.1086/191527.
- ↑ Schneider, Howard; Wood, Sandy (2009). National Geographic Backyard Guide to the Night Sky. National Geographic Books. p. 173. ISBN 1-4262-0281-4.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia