Gaan na inhoud

2019 Formule Een-seisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2019 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen
Vorige: 2018 Volgende: 2020
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.

Die Formule Een-seisoen van 2019 het uit 21 Grands Prix-wedrenne bestaan, wat oor alle wêrelddele, behalwe Afrika, gehou is.

Lewis Hamilton is die huidige wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers.

Pirelli was weereens die enigste bandverskaffer vir die 2019-seisoen.

Lewis Hamilton en Mercedes-Benz was 2019 se F1-Wêreldkampioene.

Algemeen

[wysig | wysig bron]

Tegniese veranderinge

[wysig | wysig bron]

In 2019 is die voor- en agtervlerke hervorm om aerodinamiese turbulensie te verminder. Dit het verseker dat daar makliker verbygesteek kon word, maar die renmotors was ook 'n bietjie stadiger as in die vorige seisoen.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli was, net soos in 2018, die enigste bandverskaffer vir die 2019 seisoen.[1] Die bestuurders het 'n keuse van drie tipes bande gehad: hard, medium en sag, wat onderskeidelik wit, geel en rooi gekleur was. Die verbindings wat gebruik is, verskil egter per wedren. Die hardste verbinding word aangedui as 'hard' en die sagste as 'sag'. Dit is gedoen om die bandstrategieë van spanne vir die toeskouers te vereenvoudig.[2]

Kalender en uitslae

[wysig | wysig bron]
Lande wat 'n Grand Prix in 2019 organiseer, word in groen gewys, voormalige organiserende lande word in donkergrys gewys.

Die volgende een-en-twintig Grands Prix was vir die 2019 Formule Een-Wêreldkampioenskap gekontrakteer:

Rondte Grand Prix Renbaan Datum Verslag
1. Australiese Grand Prix Vlag van Australië Albert Park, Melbourne 17 Maart Verslag
2 Bahreinse Grand Prix Vlag van Bahrein Bahrein Internasionale Renbaan, Sakhir 31 Maart Verslag
3 Chinese Grand Prix Vlag van Volksrepubliek China Shanghai Internasionale Renbaan, Shanghai 14 April Verslag
4 Azerbeidjanse Grand Prix Vlag van Azerbeidjan Bakoe-straatrenbaan, Bakoe 28 April Verslag
5 Spaanse Grand Prix Vlag van Spanje Circuit de Barcelona-Catalunya, Montmeló 12 Mei Verslag
6 Monaco Grand Prix Vlag van Monaco Circuit de Monaco, Monte Carlo 26 Mei Verslag
7 Kanadese Grand Prix Vlag van Kanada Gilles Villeneuve-renbaan, Montreal 9 Junie Verslag
8 Franse Grand Prix Vlag van Frankryk Paul Ricard-renbaan, Le Castellet 23 Junie Verslag
9 Oostenrykse Grand Prix Vlag van Oostenryk Red Bull Ring, Spielberg 30 Junie Verslag
10 Britse Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Silverstone-renbaan, Silverstone 14 Julie Verslag
11 Duitse Grand Prix Vlag van Duitsland Hockenheimring, Hockenheim 28 Julie Verslag
12 Hongaarse Grand Prix Vlag van Hongarye Hungaroring, Mogyoród 4 Augustus Verslag
13 Belgiese Grand Prix Vlag van België Circuit de Spa-Francorchamps, Stavelot 1 September Verslag
14 Italiaanse Grand Prix Vlag van Italië Autodromo Nazionale Monza, Monza 8 September Verslag
15 Singapoerse Grand Prix Vlag van Singapoer Marinabaai Straatrenbaan, Singapoer 22 September Verslag
16 Russiese Grand Prix Vlag van Rusland Sochi Autodrom, Sotsji 29 September Verslag
17 Japannese Grand Prix Vlag van Japan Suzuka Internasionale Renbaan, Suzuka 13 Oktober Verslag
18 Meksikaanse Grand Prix Vlag van Meksiko Autódromo Hermanos Rodríguez, Meksikostad 27 Oktober Verslag
19 Verenigde State Grand Prix Vlag van Verenigde State van Amerika Circuit of the Americas, Austin, Texas 3 November Verslag
20 Brasiliaanse Grand Prix Vlag van Brasilië Autódromo José Carlos Pace, São Paulo 17 November Verslag
21 Aboe Dhabi Grand Prix Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Yas Marina, Aboe Dhabi 1 Desember Verslag
Bron:[3]
Charles Leclerc (links) word bevorder van Sauber na Scuderia Ferrari, verplaas daarmee Kimi Räikkönen wat na Sauber vertrek.
Antonio Giovinazzi (links) teken met Sauber. George Russell sluit by Williams aan.
Daniel Ricciardo (links) verlaat Red Bull Racing ten gunste van Renault, vervang vir Carlos Sainz jr. (middel) wie na McLaren oorskuif. Pierre Gasly sluit by Red Bull aan.

Ingeskrewe spanne en renjaers

[wysig | wysig bron]

Die volgende spanne en renjaers sal aan die "FIA Formule 1-Wêreldkampioenskap" van 2019 deelneem:

Span Vervaardiger Onderstel Enjin Nr. Renjaer GP
Scuderia Ferrari Ferrari SF90 Ferrari 5 Sebastian Vettel[4]
16 Charles Leclerc[5]
Racing Point F1 Racing Point Mercedes RP19 Mercedes 11 Sergio Pérez[6]
18 Lance Stroll
Haas F1 Span Haas Ferrari VF19 Ferrari 8 Romain Grosjean[7]
20 Kevin Magnussen[7]
McLaren F1 Team McLaren Renault MCL34 Renault 55 Carlos Sainz jr.[8]
4 Lando Norris[9]
Mercedes AMG Petronas Motorsport Mercedes Mercedes AMG F1
W10 EQ Power
Mercedes 44 Lewis Hamilton[10]
77 Valtteri Bottas[11]
Aston Martin Red Bull Racing Red Bull Honda RB15 Honda[12] 10 Pierre Gasly[13]
33 Max Verstappen[14]
Renault Sport Formule 1-span Renault R.E.19 Renault 3 Daniel Ricciardo[15]
27 Nico Hülkenberg[15]
Alfa Romeo F1-span Alfa Romeo Ferrari Alfa Romeo C38 Ferrari 7 Kimi Räikkönen[16]
99 Antonio Giovinazzi[17]
Red Bull Toro Rosso Honda Toro Rosso Honda STR14 Honda 26 Daniil Kvyat[18]
23 Alexander Albon
Williams Racing Williams Mercedes FW42 Mercedes 63 George Russell[19]
88 Robert Kubica[20]

Veranderinge van renjaers in 2019

[wysig | wysig bron]
Veranderinge van span
Nuut in Formule 1
Uit Formule 1

Verandering by spanne in 2019

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) FIA confirms Pirelli as official tyre supplier for Formula One for 2017-2019
  2. (en) Pirelli confirms new naming system for 2019 F1 tyres
  3. "F1 reveals draft 21-race calendar for 2019 including German GP" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2019. Besoek op 31 Augustus 2018.
  4. (nl) WK-leider Vettel verlengt contract bij Ferrari met drie jaar
  5. 5,0 5,1 (nl) Leclerc vervangt Raikkonen bij Ferrari in 2019
  6. (nl) Pérez dolblij met langverwachte verlenging van Force India-contract
  7. 7,0 7,1 (nl) Officieel: Haas ook in 2019 met Magnussen en Grosjean
  8. 8,0 8,1 (nl) McLaren bevestigt Sainz als vervanger van Alonso in 2019
  9. 9,0 9,1 (nl) Officieel: Norris volgend jaar teamgenoot Sainz bij McLaren
  10. (nl) Hamilton tekent nieuw tweejarig contract bij Mercedes
  11. (nl) Bottas verlengt contract bij Mercedes met een jaar, optie voor 2020
  12. 12,0 12,1 (nl) Red Bull Racing stapt over van Renault op Honda
  13. 13,0 13,1 (nl) Gasly wordt teamgenoot Verstappen bij Red Bull Racing
  14. (nl) Verstappen tot 2020 bij Red Bull Racing
  15. 15,0 15,1 15,2 (nl) Ricciardo in 2019 teamgenoot van Hülkenberg bij Renault[dooie skakel]
  16. 16,0 16,1 (nl) Raikkonen keert in 2019 terug naar Sauber Geargiveer 11 September 2018 op Wayback Machine
  17. 17,0 17,1 (nl) Sauber bevestigt: Giovinazzi in 2019 de teamgenoot van Raikkonen
  18. 18,0 18,1 (nl) Danill Kvyat volgend seizoen terug bij Toro Rosso
  19. 19,0 19,1 (nl) Russell maakt in 2019 Formule 1-debuut bij Williams
  20. (nl) Officieel: Kubica maakt Formule 1 comeback bij Williams in 2019
  21. (nl) Ericsson door Sauber gedegradeerd tot derde rijder
  22. "Albon to drive for Toro Rosso in 2019" (in Engels). Scuderia Toro Rosso. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 November 2018. Besoek op 26 November 2018.
  23. (nl) Alonso verlaat de Formule 1 na 2018
  24. (nl) Vandoorne verruilt Formule 1 voor Formule E