2010-Drienasiesreeks
Datums | 10 Julie - 11 September |
---|---|
Kampioen | Nieu-Seeland (10 titels) |
Wedstryde gespeel | 9 |
Drieë gedruk | 52 (5.78 per wedstryd) |
Bywoning | 442 629 (49 181 per wedstryd) |
Meeste punte | Morné Steyn (77) |
Meeste drieë | James O’Connor Mils Muliaina (4 elk) |
← 2009 2011 → | |
Die 2010-Drienasiesreeks was die vyftiende jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland gewees. Die reeks is vanaf 10 Julie tot 11 September 2010 gespeel. Die lande se spanne is onderskeidelik die Springbokke, Wallabies en All Blacks genoem. Nieu-Seeland het die toernooi vir die tiende keer gewen. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm en die Vryheidsbeker gewen, terwyl Australië met die Mandela Uitdaagplaat weggestap het.
Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.[1]
Formaat
[wysig | wysig bron]Die formaat vir die 2010-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het drie keer tuis gespeel, en drie keer weg, met ’n totaal van ses wedstryde elk, en nege in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.
Telkaart
[wysig | wysig bron]Nasie | Wedstryde | Punte | Bonuspunte | Ligapunte | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Speel | Wen | Gelyk | Verloor | Vir | Teen | Verskil | ||||
1 | Nieu-Seeland | 6 | 6 | 0 | 0 | 184 | 111 | +73 | 3 | 27 |
2 | Australië | 6 | 2 | 0 | 4 | 162 | 188 | –26 | 3 | 11 |
3 | Suid-Afrika | 6 | 1 | 0 | 5 | 147 | 194 | –47 | 3 | 7 |
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | Datum | |||
---|---|---|---|---|---|
Week 1 | 10 Julie | Week 4 | 31 Julie | Week 7 | 28 Augustus |
Week 2 | 17 Julie | Week 5 | 7 Augustus | Week 8 | 4 September |
Week 3 | 24 Julie | Week 6 | 21 Augustus | Week 9 | 11 September |
Week 1
[wysig | wysig bron]10 Julie 2010 | Nieu-Seeland | 32–12 | Suid-Afrika | Edenpark, Auckland, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Conrad Smith, Ma’a Nonu, Kieran Read, Tony Woodcock Doelskoppe: Dan Carter (3) Strafdoele: Dan Carter (2) |
Verslag | Strafdoele: Morné Steyn (4) Kaart: Bakkies Botha 13' tot 23' |
Bywoning: 25 000 Skeidsregter: Alan Lewis (IRL) | |
|
Week 2
[wysig | wysig bron]17 Julie 2010 | Nieu-Seeland | 31–17 | Suid-Afrika | Westpacstadion, Wellington, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Ma’a Nonu, Mils Muliaina, Rene Ranger, Israel Dagg Doelskop: Dan Carter Strafdoele: Dan Carter (2), Piri Weepu |
Verslag | Drieë: Danie Rossouw, Schalk Burger Doelskoppe: Morné Steyn (2) Strafdoel: Morné Steyn Kaart: Danie Rossouw 4' tot 14' |
Bywoning: 34 900 Skeidsregter: Alain Rolland (IRL) | |
|
Week 3
[wysig | wysig bron]24 Julie 2010 | Australië | 30–13 | Suid-Afrika | Langpark, Brisbane, Australië | |
20:00 (AEST) | Drieë: Drew Mitchell, Will Genia Doelskop: James O’Connor Strafdoele: Matt Giteau (5), James O’Connor Kaart: Quade Cooper 54' tot 64' |
Verslag | Drieë: Jaque Fourie, Gurthrö Steenkamp Strafdoel: Morné Steyn Kaarte: Jaque Fourie 2' tot 12', BJ Botha 45' tot 55' |
Bywoning: 44 284 Skeidsregter: George Clancy (IRL) | |
|
Week 4
[wysig | wysig bron]31 Julie 2010 | Australië | 28–49 | Nieu-Seeland | Docklands-stadion, Melbourne, Australië | |
20:00 (AEST) | Drieë: Drew Mitchell, Adam Ashley-Cooper, Rocky Elsom Doelskoppe: Matt Giteau (2) Strafdoele: Matt Giteau (3) Kaart: Drew Mitchell 28', 43' |
Verslag | Drieë: Dan Carter, Mils Muliaina (2), Richie McCaw, Cory Jane, Josevata Rokocoko, Corey Flynn Doelskoppe: Dan Carter (4) Strafdoele: Dan Carter (2) Kaart: Owen Franks 22' tot 32' |
Bywoning: 51 409 Skeidsregter: Craig Joubert (RSA) | |
|
Week 5
[wysig | wysig bron]7 Augustus 2010 | Nieu-Seeland | 20–10 | Australië | Lancasterpark, Christchurch, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Mils Muliaina, Conrad Smith Doelskoppe: Dan Carter (2) Strafdoele: Dan Carter (2) |
Verslag | Drie: Kurtley Beale Doelskop: Matt Giteau Strafdoel: Matt Giteau |
Bywoning: 39 085 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (RSA) | |
|
Week 6
[wysig | wysig bron]21 Augustus 2010 | Suid-Afrika | 22–29 | Nieu-Seeland | ENB-stadion, Johannesburg, Suid-Afrika | |
17:00 (SAST) | Drie: Schalk Burger Doelskop: Morné Steyn Strafdoele: Morné Steyn (5) |
Verslag | Drieë: Tony Woodcock, Richie McCaw, Israel Dagg Doelskop: Dan Carter Strafdoele: Dan Carter (4) |
Bywoning: 94 713 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) | |
|
Week 7
[wysig | wysig bron]28 Augustus 2010 | Suid-Afrika | 44–31 | Australië | Loftus Versfeld, Pretoria, Suid-Afrika | |
17:00 (SAST) | Drieë: Juan Smith, Gurthrö Steenkamp, Pierre Spies, François Steyn, JP Pietersen Doelskoppe: Morné Steyn (4), Butch James Strafdoele: Morné Steyn (2), François Steyn |
Verslag | Drieë: Will Genia, James O’Connor (2), Dean Mumm Doelskoppe: Matt Giteau (4) Strafdoel: Matt Giteau |
Bywoning: 43 152 Skeidsregter: Alain Rolland (IRL) | |
|
Week 8
[wysig | wysig bron]4 September 2010 | Suid-Afrika | 39–41 | Australië | Vrystaatstadion, Bloemfontein, Suid-Afrika | |
17:00 (SAST) | Drieë: Jaque Fourie, Gurthrö Steenkamp, Jean de Villiers Doelskoppe: Morné Steyn (3) Strafdoele: Morné Steyn (6) |
Verslag | Drieë: Kurtley Beale, James O’Connor, Stephen Moore, Rocky Elsom, Drew Mitchell Doelskoppe: Matt Giteau (4), James O’Connor Strafdoele: Matt Giteau, Kurtley Beale Kaart: Saia Fainga’a 70' tot 80' |
Bywoning: 39 798 Skeidsregter: Wayne Barnes (ENG) | |
|
Week 9
[wysig | wysig bron]11 September 2010 | Australië | 22–23 | Nieu-Seeland | ANZ-stadion, Sydney, Australië | |
20:00 (AEST) | Drieë: James O’Connor, Adam Ashley-Cooper Strafdoele: Matt Giteau (3), Kurtley Beale |
Verslag | Drieë: Richie McCaw, Kieran Read Doelskoppe: Piri Weepu (2) Strafdoele: Piri Weepu (3) |
Bywoning: 70 288 Skeidsregter: Mark Lawrence (RSA) | |
|
Drienasiesreekskampioen 2010 |
---|
Nieu-Seeland |
Statistiek
[wysig | wysig bron]Meeste punte en drieë
[wysig | wysig bron]Meeste punte aangeteken:
|
Meeste drieë gedruk:
|
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations". The New Zealand Herald. 13 Mei 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 22 Mei 2010.
- ↑ (en) "Bakkies Botha handed nine-week suspension for headbutt". BBC. 11 Julie 2010. Besoek op 10 Augustus 2022.
- ↑ (en) "All Blacks close in on pointscoring record". stuff.co.nz. 18 Julie 2010. Besoek op 18 Julie 2010.
- ↑ (af) "Jean de Villiers twee weke geskors". Nuus24. 18 Julie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2010. Besoek op 18 Julie 2010.
- ↑ (en) "South Africa centre Jaque Fourie handed four-week ban". BBC. 25 Julie 2010. Besoek op 14 Augustus 2023.
- ↑ (en) "Australia lose appeal against Quade Cooper suspension". BBC. 28 Julie 2010. Besoek op 14 Augustus 2023.
- ↑ (en) "New Zealand clinch Tri-Nations title". Mail & Guardian. Besoek op 14 September 2010.
- ↑ (en) David Long. "All Blacks claim Tri-Nations in Soweto". Stuff.co.nz. Besoek op 14 September 2010.
- ↑ (en) "South Africa 22–29 New Zealand". BBC. 21 Augustus 2010. Besoek op 10 Augustus 2022.
- ↑ (en) "South Africa 44–31 Australia". BBC. 28 Augustus 2010. Besoek op 10 Augustus 2022.
- ↑ (en) "Wallabies cling on to win a classic". ESPNScrum. 4 September 2010. Besoek op 10 Augustus 2022.
- ↑ (en) John Griffiths (13 September 2010). "Morné Steyn's goal-kicking record, Tri-Nations clean-sweeps, Scottish captains and Shane Sullivan". Ask John. ESPNscrum. Besoek op 10 Augustus 2022.
- ↑ (en) "Richierecord". BBC. 10 Julie 2010. Besoek op 10 Augustus 2022.
- ↑ 14,0 14,1 (en) "Magic McCaw adds more milestones with All Blacks". Stuff NZ. Besoek op 13 September 2010.