1593
Voorkoms
1593 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1588 | 1589 | 1590 | 1591 | 1592 | ◄ 1593 ► | 1594 | 1595 | 1596 | 1597 | 1598 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1593 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1593 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 25 Februarie – Pous Clemens VIII publiseer die bul Caeca et Obdurata waarin hy pous Paulus III se besluit bevestig om die Jode van Rome in 'n ghetto te vestig.
- 28 Februarie – Pous Clemens VIII publiseer die bul Cum Hebraeorum malita waarin die lees van die Talmud verbied word.
- 25 Julie – Koning Henri IV van Frankryk keer terug na die Katolieke Kerk en maak daarmee 'n einde aan die godsdiens oorlog in sy land.
- 17 September – Pous Clemens VIII stel vier nuwe kardinale aan waaronder twee familielede.