École nationale supérieure des mines de Paris
Voorkoms
École nationale supérieure des mines de Paris (Mines Paris) is 'n Franse grande école en 'n integrale deel van PSL Research University. Dit is in 1783 deur koning Lodewyk XIV gestig.[1]
Bekende gegradueerdes
[wysig | wysig bron]- Alain Poher, Franse en Europese staatsman
- Henri Poincaré, Franse wiskundige, teoretiese fisikus, ingenieur, en wetenskapsfilosoof
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met École nationale supérieure des mines de Paris. |