Gaan na inhoud

Onafhanklikheidsdag (Indië)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Gricle (besprekings | bydraes) op 22:33, 4 Februarie 2023
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Delhi se Rooifort op Onafhanklikheidsdag

In die Indië is die Onafhanklikheidsdag (Engels: Independence Day, Hindi: स्वतंत्रता दिवस) 'n nasionale openbare vakansiedag ter herdenking van die Onafhanklikheid van Indië op 15 Augustus 1947, waarop die land deur die nie-gewelddadige stryd van die Indian National Congress (INC), die koloniale bewind van Groot-Brittanje afgeskud het.

Elke jaar, ter geleentheid van Onafhanklikheidsdag is die Vlag van Indië deur die Eerste Minister op die Rooifort in Delhi gehys.