Gaan na inhoud

2002 Australiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 20:26, 24 Mei 2021 (Renuitslag)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die 2002 Formule Een Australiese Grand Prix is op 3 Maart 2002 in Melbourne, Australië, gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Michael Schumacher in 'n Ferrari gewen.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 1 Michael Schumacher Scuderia Ferrari 58 1:35:36.792 2 10
2 6 Juan Pablo Montoya Williams-BMW 58 +18.628 6 6
3 4 Kimi Räikkönen McLaren - Mercedes 58 +25.067 5 4
4 16 Eddie Irvine Jaguar Racing 57 +1 Ronde 19 3
5 23 Mark Webber Minardi - Asiatech 56 +2 Rondes 18 2
6 24 Mika Salo Toyota 56 +2 Rondes 14 1
7 22 Alex Yoong Minardi - Asiatech 55 +3 Rondes 21  
8 17 Pedro de la Rosa Jaguar Racing 53 +5 Rondes 20  
Ret 3 David Coulthard McLaren - Mercedes 33 Ratkas 4  
Ret 11 Jacques Villeneuve BAR-Honda 27 Gebreekte vlerk 13  
DSQ 20 Heinz-Harald Frentzen Arrows - Cosworth 16 Gediskwalifiseer 15  
DSQ 21 Enrique Bernoldi Arrows - Cosworth 15 Gediskwalifiseer 17  
Ret 10 Takuma Sato Jordan-Honda 12 Elektries 22  
Ret 14 Jarno Trulli Renault 8 Getol 7  
Ret 2 Rubens Barrichello Scuderia Ferrari 0 Botsing 1  
Ret 5 Ralf Schumacher Williams-BMW 0 Botsing 3  
Ret 9 Giancarlo Fisichella Jordan-Honda 0 Botsing 8  
Ret 8 Felipe Massa Sauber - Petronas 0 Botsing 9  
Ret 7 Nick Heidfeld Sauber - Petronas 0 Botsing 10  
Ret 15 Jenson Button Renault 0 Botsing 11  
Ret 12 Olivier Panis BAR-Honda 0 Botsing 12  
Ret 25 Allan McNish Toyota 0 Botsing 16