Vantasseliet
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vantasseliet | |
---|---|
Vantasseliet vanaf België. | |
Formule | Al4(PO4)3(OH)3 •9H2O |
Kleur | Wit |
Streep | Wit |
Glans | Pêrelagtig |
Hardheid | 2 – 2.5 (Mohs) |
Kristalsisteem | Ortorombies |
Eenheidsel | a = 10.52 Å, b = 16.54 Å c = 20.37 Å; Z = 8 |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Vantasselite is ‘n seldsame aluminium fosfaatmineraal met ‘n chemiese formule Al4(PO4)3(OH)3 •9H2O. Dit kristalliseer in die ortorombiese stelsel, het 'n wit kleur, 'n hardheid van 2 tot 2,5, 'n wit streep en 'n pêrelagtige glans. [1]
Dit kom voor in 'n kwartsiet steengroef noord van Bihain, België, en is die eerste keer in 1987 beskryf, en na die Belgiese mineraloog René Van Tassel vernoem. [1][2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "Vantasselite" (PDF) (in Portugees). Mineral Data Publishing. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2012.
- ↑ "Vantasselite Mineral Information and Data" (in Engels). Mindat.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2019.