Gaan na inhoud

Ettore Bastico

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 11:17, 17 Februarie 2020 (Artikel is wees.)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Ettore Bastico (9 April 1876 - 2 Desember 1972) was 'n Italiaanse militêre offisier voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog. Behalwe dat hy 'n generaal van die Royal Italian Army was, was hy ook 'n senator en goewerneur. Hy het hoë opdragte gehad tydens die Tweede Italo-Ethiopiese oorlog (Ethiopië), die Spaanse burgeroorlog en die Noord-Afrikaanse veldtog.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]