Gaan na inhoud

Mantel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur BurgertB (besprekings | bydraes) op 21:34, 27 Januarie 2020
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

'n Mantel is 'n kledingstuk soortgelyk aan 'n jas, maar sonder moue, wat die hele bolyf bedek en in die meeste style ten minste tot by die knieë strek. Meestal dien die mantel as 'n weervaste kledingstuk wat die draer teen wind, reën en sneeu beskut.

Die woord "mantel" stam af van die Oudhoogduits mantal, wat weer van die Latyn mantulum afgelei is, wat dop of kombers beteken.