Sheepmoor
Voorkoms
Sheepmoor | |
---|---|
Koördinate: 26°43′7″S 30°17′56″O / 26.71861°S 30.29889°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Msukaligwa |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,93 km2 (0,75 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 727 |
• Digtheid | 1 413/km2 (3 660/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.6% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 98.2% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 91.4% |
• Swazi | 2.8% |
• Afrikaans | 1.4% |
• Engels | 1.4% |
• Ander | 3.0% |
Poskode (strate) | 2352 |
Poskode (posbusse) | 2352 |
Skakelkode | 017 |
Sheepmoor is 'n klein dorpie in die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 2,727 gehad, waarvan 27 (1%) Blankes was.[1]
Die spoorwegstasie op Sheepmoor is belangrik vir treinverkeer op die steenkoolhooflyn. Die stasie het ongeveer vyf sylyne waar treine mekaar kan verbygaan op pad na Richardsbaai se steenkoolterminaal.