Gaan na inhoud

Handskoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 13:10, 15 Januarie 2019 (thumb → duimnael)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Handskoene van nappaleer.

'n Handskoen is 'n kledingstuk waarmee mense hulle hande bedek. Handskoene kom gewoonlik in pare, een vir die linker- en een vir die regterhand. Dit word gebruik om die hande warm te hou, te beskerm of selfs as modieuse bybehore.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]