Gaan na inhoud

Kollege

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Suidpunt (besprekings | bydraes) op 17:43, 25 Junie 2018
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

'n Kollege (Latyn: collegium) is 'n onderwysinstelling of 'n deel van 'n universiteit. 'n Kollege kan 'n tersiêre opvoedkundige instelling wees wat grade toeken, of 'n onafhanklike instelling wat beroepsgerigte onderwys verskaf, of deel vorm van 'n kollegiale universiteit.