Gaan na inhoud

Wikipedia:Voorbladbeeld week 43 2014

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur BurgertB (besprekings | bydraes) op 11:04, 20 Oktober 2014
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die Aleksander Nefski-katedraal in die Bulgaarse hoofstad Sofia. Die gebou dien as hoofkerk vir die patriarg van Bulgarye en is een van die grootste Oosters-Ortodokse katedrale ter wêreld. Die eerste steen van die katedraal is in 1892 gelê.