800
Voorkoms
800 |
◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 795 | 796 | 797 | 798 | 799 | ◄ 800 ► | 801 | 802 | 803 | 804 | 805 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:800 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Karel die Grote en sy seun Pepyn. | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 800 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 23 Desember – Pous Leo III lê die eed van verontskuldiging af.
- 25 Desember – Pous Leo III kroon Karel die Grote as Heilige Romeinse Keiser, 'n titel wat nie in die Weste gebruik is sedert die troonafstand van Romulus Augustulus in 476 nie.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Ethelwulf van Wessex, 'n koning van Wessex en Kent († 858)